Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar het paniek onder die Filistyne ontstaan, onder dié wat in die kamp was en dié in die veld. Selfs die buiteposte en die roofbendes was vreesbevange. Daar was ook ’n groot aardbewing sodat almal nog banger geword het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:15 in konteks