Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 13:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soos afgespreek, het Saul sewe dae daar vir Samuel gewag, maar hy het nie opgedaag nie. Die manskappe het intussen begin dros.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 13

Kyk 1 Samuel 13:8 in konteks