Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 13:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jonatan het die garnisoen Filistyne by Gibea aangeval en verslaan. Die nuus het vinnig onder die Filistyne versprei. Saul het oor die hele land op die ramshoring laat blaas om die Hebreërs vir oorlog op te roep.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 13

Kyk 1 Samuel 13:3 in konteks