Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 13:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In daardie dae was daar geen smede in Israel nie, want die Filistyne het gesê: “Dalk maak die Hebreërs swaarde of spiese!”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 13

Kyk 1 Samuel 13:19 in konteks