Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 12:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Samuel het weer met die hele Israel gepraat en gesê: “Ek het gedoen wat julle gevra het en vir julle ’n koning gegee.

2. Van nou af sal hierdie koning julle lei. Ek het oud en grys geword en my seuns is by julle. Ek het julle van jongs af tot nou toe gelei.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 12