Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 10:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Samuel al die families in die stam van Benjamin nadergeroep voor die Here, en die familie van Matar is aangewys. Daarna is Saul, die seun van Kis aangewys. Maar toe hulle hom soek, kon hulle hom nie kry nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 10

Kyk 1 Samuel 10:21 in konteks