Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 10:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer jy vandag van my af weggaan, sal jy twee persone by Ragel se graf naby Selsag op die grens van Benjamin teëkom. Hulle sal vir jou vertel: ‘Die donkies wat jy gesoek het, is gekry. Nou is jou pa oor jou bekommerd en vra: Ek wonder waar is my seun!’

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 10

Kyk 1 Samuel 10:2 in konteks