Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 10:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Saul en die jong man by Gibea aankom, sien hulle die profete hulle tegemoet kom. Die Gees van God het toe met krag in Saul begin werk sodat hy ook soos ’n profeet opgetree het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 10

Kyk 1 Samuel 10:10 in konteks