Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 9:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Party van die hekwagters moes ook sorg vir die verskillende gereedskap wat in die tempel gebruik is. Hulle moes sorg dat dit uitgeneem en teruggebring word sonder dat iets verlore gaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 9

Kyk 1 Kronieke 9:28 in konteks