Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 9:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Altesame was daar 212 poortwagters in daardie dae, en hulle name is almal in geslagsregisters in hulle dorpe opgeteken. Dawid en die siener Samuel het hulle voorouers aangestel omdat hulle betroubare manne was.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 9

Kyk 1 Kronieke 9:22 in konteks