Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 9:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sallum was die seun van Kore, ’n afstammeling van Abiasaf, van die Koraggroep. Hy en sy familie, die Koragiete, was verantwoordelik om die ingang na die heiligdom te beskerm, net soos hulle voorouers die tabernakel in die kamp van die Here beskerm het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 9

Kyk 1 Kronieke 9:19 in konteks