Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 5:4-7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

4. Die afstammelinge van Joël was Semaja, Gog, Simi,

5. Miga, Reaja, Baäl en

6. Beëra.Beëra was die leier van die Rubeniete wat deur koning Tiglat-Pileser van Assirië gevange geneem is.

7. Beëra se familie is in die geslagsregister van hulle families opgeneem: Jeïel, die leier, Sagaria

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 5