Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 5:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom het die God van Israel veroorsaak dat koning Pul van Assirië, ook bekend as Tiglat-Pileser, die land binnegeval het en die Rubeniete, Gadiete en die halwe stam van Manasse as gevangenes weggelei het. Die Assiriërs het hulle in ballingskap na Galag, Gabor, Hara en die Gosanrivier gevat, waar hulle tot vandag toe bly.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 5

Kyk 1 Kronieke 5:26 in konteks