Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 5:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was 44 760 vaardige soldate in die leër van Ruben, Gad en die halwe stam van Manasse. Hulle was almal vaardig en ervare in die oorlog, gewapen met skild, swaard en boog.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 5

Kyk 1 Kronieke 5:18 in konteks