Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 5:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die oudste seun van Israel was Ruben. Hy het nie sy pa gerespekteer nie en by een van sy pa se byvroue geslaap. Daarom is sy geboortereg aan die seuns van sy broer Josef gegee en word hy nie in die geslagsregister as die eersgebore seun vermeld nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 5

Kyk 1 Kronieke 5:1 in konteks