Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 3:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die seuns van Gananja was Pelatja en Jesaja. Jesaja se seun was Refaja. Refaja se seun was Arnan. Arnan se seun was Obadja. Obadja se seun was Sekanja.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 3

Kyk 1 Kronieke 3:21 in konteks