Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 28:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het al die amptenare van Israel na Jerusalem toe ontbied, die stamleiers, bevelvoerders van die twaalf leërgroepe, die ander generaals en kapteins, opsigters oor die koninklike eiendom en vee, paleisamptenare, magtige manne en ander soldate in die koninkryk.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 28

Kyk 1 Kronieke 28:1 in konteks