Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 26:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selomit en sy familie was in beheer van die skatkamers waarin alles gehou is wat koning Dawid, die familieleiers, die generaals, kapteins en ander offisiere van die leër aan die Here gewy het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 26

Kyk 1 Kronieke 26:26 in konteks