Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 25:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van die seuns van Asaf was daar Sakkur, Josef, Netanja en Asarela. Hulle het gewerk onder leiding van hulle pa, Asaf, wat God se boodskappe op bevel van die koning verkondig het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 25

Kyk 1 Kronieke 25:2 in konteks