Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 24:17-19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. Die 21ste het op Jakin geval. Die 22ste het op Gamul geval.

18. Die 23ste het op Delaja geval. Die 24ste het op Maäsja geval.

19. Elke groep het sy pligte in die huis van die Here uitgevoer volgens die prosedures wat hulle voorouer Aäron vir hulle voorgeskryf het, soos die Here, die God van Israel, hom beveel het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 24