Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 24:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elke groep het sy pligte in die huis van die Here uitgevoer volgens die prosedures wat hulle voorouer Aäron vir hulle voorgeskryf het, soos die Here, die God van Israel, hom beveel het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 24

Kyk 1 Kronieke 24:19 in konteks