Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 23:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle was in beheer van die offerbrode wat op die tafel gesit is, die fynmeel vir die spysoffer, die ongesuurde platkoeke, die gebakte offers en die offers wat met olie gemeng is. Hulle was ook verantwoordelik om al die mate en gewigte te kontroleer.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 23

Kyk 1 Kronieke 23:29 in konteks