Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 23:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die werk van die Leviete was om die priesters, die afstammelinge van Aäron, by te staan wanneer hulle in die huis van die Here dien. Hulle moes ook sorg dra vir die voorhowe en sykamers, help om die reinigingseremonies uit te voer en op baie ander maniere in die huis van God te werk.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 23

Kyk 1 Kronieke 23:28 in konteks