Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die koning het daarop aangedring dat Joab die sensus opneem. Daarom het Joab deur die hele Israel getrek om die volk te tel. Toe is hy terug Jerusalem toe.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:4 in konteks