Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het opdrag aan Joab en sy offisiere gegee: “Gaan neem ’n sensus op van al die mense in die land, van Berseba in die suide tot Dan in die noorde. En bring dan vir my die uitslag sodat ek kan weet hoeveel mense daar is.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:2 in konteks