Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En God het ’n engel na Jerusalem gestuur om dit te verwoes. Maar net toe die engel gereed was om die verderf te saai, het die Here berou gekry oor die ellende en vir die engel gesê: “Dis genoeg! Trek nou jou hand terug.” Op daardie oomblik was die engel van die Here by die dorsvloer van Arauna, die Jebusiet.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:15 in konteks