Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U kan drie jaar van hongersnood kies, drie maande van verwoesting deur u vyande of drie dae van ’n swaar plaag waar die engel van die Here deur die hele land vernietiging bring. Dink hieroor na en laat my weet watter antwoord ek vir die Here moet gee.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:12 in konteks