Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Ammoniete se soldate het hulle in slagorde opgestel by die poort van die stad terwyl die ander konings hulleself in die oop veld opgestel het vir die geveg.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:9 in konteks