Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joab het gesien dat hy aan twee kante sal moet veg. Toe kies hy die beste soldate in sy leër en laat hulle onder hom veg. Hy het hulle uitgelei om teen die Arameërs in die oop veld te gaan veg.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:10 in konteks