Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Ammoniete het besef dat hulle Dawid kwaad gemaak het. Ganun en die Ammoniete het toe 34 ton silwer gestuur om vir hulle strydwaens en perderuiters uit Aram-Nagarajim, Aram-Maäka en Soba te huur.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:6 in konteks