Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die amptenare van Hadad-Eser besef dat Israel hulle verslaan het, het hulle hulle aan Dawid oorgegee en sy onderdane geword. Hierna was die Arameërs nie weer bereid om die Ammoniete te help nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:19 in konteks