Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het gehoor wat gebeur het, en hy het die hele Israel gemobiliseer. Hulle het deur die Jordaan getrek en hy het sy soldate in gevegsformasie opgestel. Hy het die Aramese soldate begin aanval, en hulle het teen hom geveg.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:17 in konteks