Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Arameërs het nou besef dat Israel hulle behoorlik verslaan het. Toe het hulle weer ambassadeurs gestuur en nog meer Aramese soldate van oorkant die Eufraat gaan huur. Hierdie soldate was onder leiding van Sobak, die hoof van Hadad-Eser se weermag.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:16 in konteks