Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 18:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het wagposte deur die hele Edom geplaas, en al die Edomiete het Dawid se onderdane geword. Dit was nog ’n voorbeeld van hoe die Here aan Dawid die oorwinning gegee het waar hy ook al gegaan het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 18

Kyk 1 Kronieke 18:13 in konteks