Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 17:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En Ek het ’n permanente blyplek vir my volk Israel gegee en hulle daar gevestig, ’n veilige plek waar hulle nie langer gepla sal word nie. Dit sal hulle eie land wees waar bose nasies hulle nie soos in die verlede kan verdruk nie,

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 17

Kyk 1 Kronieke 17:9 in konteks