Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 16:42-43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

42. Hulle het hulle trompette, simbale en ander instrumente gebruik om lofliedere aan God te sing. Die seuns van Jedutun is as poortwagters aangestel.

43. Die hele volk het na hulle huise toe teruggegaan, en Dawid het teruggegaan om sy familie te seën.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 16