Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 15:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Dawid die volgende instruksies gegee: “Wanneer ons die ark van God dié keer vervoer, mag niemand behalwe die Leviete dit dra nie. Die Here het hulle gekies om die ark van die Here te dra en Hom vir altyd te bedien.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 15

Kyk 1 Kronieke 15:2 in konteks