Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sommige van die dapper en ervare soldate van die stam van Gad het ook na Dawid oorgeloop terwyl hy in die bergvesting in die wildernis gebly het. Hulle was ervare met skild en spies, so sterk soos leeus en so vinnig soos bokke op die berge.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:8 in konteks