Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hier is ’n lys van die manne uit Manasse wat na Dawid oorgeloop het toe hy na Siklag teruggekeer het: Adnag, Josabad, Jediael, Migael, Josabad, Elihu en Silletai. Elkeen was die aanvoerder van 1 000 troepe uit die stam van Manasse.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:20 in konteks