Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan was daar ook Benaja, seun van Jojada, ’n dapper soldaat uit Kabseël. Hy het baie heldhaftige dinge gedoen. So het hy twee van Moab se grootste helde doodgemaak. ’n Ander keer het hy ’n leeu in ’n gat afgejaag. Ten spyte daarvan dat daar sneeu geval het, het hy die leeu gevang en doodgeslaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11

Kyk 1 Kronieke 11:22 in konteks