Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hier is die lys van Dawid se magtigste manne: Die eerste is Jasobam, die Gakmoniet, die aanvoerder van die Drie, die drie grootste soldate tussen Dawid se manne. Hy het eenkeer met sy spies 300 soldate van die vyand in ’n enkele geveg doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11

Kyk 1 Kronieke 11:11 in konteks