Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was niks in die ark nie, behalwe die twee plat klippe wat Moses by Horeb daarin gesit het. Dit was toe die Here tydens die uittog uit Egipte ’n verbond met die Israeliete gemaak het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:9 in konteks