Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Salomo en die hele gemeente van Israel was saam voor die ark bymekaar. Hulle het kleinvee en beeste voor die ark geoffer. Daar was so baie dat niemand dit kon tel of bereken nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:5 in konteks