Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:48 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

luister tog na hierdie gebede. As hulle hulle heelhartig en in opregtheid tot U bekeer in die land van gevangenskap; as hulle tot U bid in die rigting van die land wat U aan hulle voorvaders gegee het en van hierdie stad wat U gekies het, en van hierdie tempel wat ek tot eer van u Naam gebou het,

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:48 in konteks