Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

hoor dan tog uit die hemel en vergewe die sondes van u dienaars, u volk Israel. Leer hulle om te doen wat reg is, en stuur die reën oor die land wat U aan u volk as eiendom gegee het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:36 in konteks