Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het gebid: “Here, God van Israel, in die hemel of op die hele aarde is daar geen God soos U nie. U bly getrou aan u verbond en het u troue liefde bly betoon aan almal wat U heelhartig met ywer dien.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:23 in konteks