Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Nou het die Here gedoen wat Hy belowe het, want ek het volgens die belofte van die Here in my pa se plek koning van Israel geword. Ek het hierdie tempel tot eer van die Naam van die Here, die God van Israel gebou.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:20 in konteks