Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

‘Vandat Ek my volk Israel uit Egipte gebring het, het Ek nie onder die stamme van Israel ’n stad gekies waar ’n tempel tot eer van my Naam gebou sou word nie. Maar Ek het wel Dawid gekies as koning oor my volk.’

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:16 in konteks