Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Salomo roep toe die leiers van Israel, al die stamhoofde en familiehoofde, bymekaar in Jerusalem. Hulle moes die verbondsark van die Here uit die Dawidstad, ook bekend as Sion, na die tempel oorbring.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:1 in konteks