Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die bokant van elke waentjie het ’n ronde raam waarin die wasbak gepas het. Dit het ’n halwe meter bokant die bopunt van die waentjie uitgesteek en was ’n driekwart meter in deursnee. Rondom was daar graveerwerk. Die sypanele van die waentjies was vierkantig en nie rond nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:31 in konteks